[quote="mahjongg"]7 of 8 jaar is een beetje jong, maar een beetje met de programmeertaal "skratch" werken zal wel lukken.
Baie dankie vir terug voer. Ek sal beslis nie vir die 7 jarige se sy is nog te jonk om dit baas te raak. Sal beslis meer na "skratch" gaan kyk.